Marlie Geyser
Baie dankie vir my nuwe bril en die raad oor die sorg van my oë. Dit gaan sommer baie beter.
Met julle vriendelike, professionele diens, is dit 'n plesier om julle te ondersteun. Hier voel jy nie net soos nog 'n nummer nie, hier kry jy persoonlike aandag.